Genesis 17:19

Genesis 17:19 ABA

Maar God sê: “Nee, jou vrou Sara sal vir jou 'n kind kry, en jy moet hom Isak noem. Ek sal ook met hóm 'n verbond maak, en die verbond sal altyd aanhou, ook met sy nageslag.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid