Kolossense 1:3-4

Kolossense 1:3-4 ABA

Ons bid baie vir julle, en dan sê ons elke maal dankie vir God, die Vader van ons Here Jesus Christus, want ons het gehoor dat julle in Christus Jesus glo en dat julle lief is vir al die ander mense wat aan God behoort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Kolossense 1:3-4