1 Samuel 21:12-13

1 Samuel 21:12-13 ABA

Toe Dawid hoor wat die amptenare sê, het hy geskrik en hy het baie bang geword vir koning Akis van Gat. Toe hy by die Filistyne kom, het hy gemaak of hy nie weet wat hy doen nie. Hy het gemaak of hy mal is. Hy het met sy vingers op die deure van die poorte gekrap en hy het spoeg in sy baard laat afloop.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid