1 Samuel 13:13

1 Samuel 13:13 ABA

Samuel het vir Saul gesê: “Jy het 'n verkeerde ding gedoen, jy het nie gedoen wat jou God die Here gesê het nie. As jy gehoorsaam was, dan sou die Here jou lank laat regeer het oor die Israeliete.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 13:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid