1 Korintiërs 10:3-4

1 Korintiërs 10:3-4 ABA

En almal het dieselfde kos geëet wat God vir hulle gegee het. En hulle het almal dieselfde water gedrink wat God vir hulle gegee het. Hulle het gedrink van die water wat uit die rots gevloei het. Dit was 'n rots wat God gegee het, en die rots het saam met die Israeliete gegaan. Die rots was Christus.