Dankie Tog, Dis Maandag! Werk met wysheid.
7 Dae
"Werk met Wysheid" help mense om te ontdek dat God nie net deel van hul geloofslewe is nie, maar ook van elke besluit, gesprek en uitdaging by die werk.
Oor sewe dae leer die leesplan ons om God se wysheid te soek, met onderskeiding te kies, mense met respek te behandel en getrou te werk. Só groei hulle verhouding met God van iets wat ons net op Sondae beleef, na ’n daaglikse wandel waarin ons Hom vertrou en volg. Ook op Maandae.