YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 2:6

SPREUKE 2:6 Bybel vir almal (ABA)

Want dit is die Here wat wysheid gee, Hy sal vir jou leer om te weet en te verstaan.

Deel
Lees SPREUKE 2

SPREUKE 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

(want die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand

Deel
Lees SPREUKE 2

SPREUKE 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig.

Deel
Lees SPREUKE 2

SPREUKE 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, net die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstandigheid.

Deel
Lees SPREUKE 2

SPREUKE 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die HERE gee wysheid; uit sy mond kom kennis en insig.

Deel
Lees SPREUKE 2

SPREUKE 2:6 Die Boodskap (DB)

Onthou egter net een saak: wysheid om reg te leef kom net van die Here af. Kennis en insig is net by Hom te kry.

Deel
Lees SPREUKE 2

SPREUKE 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is tog die HERE wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig.

Deel
Lees SPREUKE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's