PSALMS 46:11-12

PSALMS 46:11-12 NLV

“Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.” Die HERE, die Almagtige, is by ons. Ons skuilplek is die God van Jakob. Sela