ROMEINE 4:7-8
ROMEINE 4:7-8 NLV
“Gelukkig is daardie mense wie se oortredings nie gestraf word nie en wie se sondes uitgewis word. Gelukkig is die mens vir wie die HERE die sonde glad nie meer toereken nie!”