ROMEINE 3:20

ROMEINE 3:20 NLV

Niemand sal dus op grond van wetsgehoorsaming voor God vrygespreek kan word nie. Hoe beter ons die wet van God leer ken, hoe duideliker blyk ons sonde.

Video vir ROMEINE 3:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 3:20