ROMEINE 11:5-6

ROMEINE 11:5-6 NLV

So is dit ook vandag nog. Daar het ’n klein groepie oorgebly wat God in sy genade uitverkies het. En as dit uit genade is, dan was dit sekerlik nie op grond van hulle goeie dade nie – anders sou die genade nie meer werklik genade wees, dit wil sê dit wat ons teen alle verdienste in van God ontvang nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid