OPENBARING 13:11
OPENBARING 13:11 NLV
Toe het ek ’n ander monster gesien wat uit die aarde opkom. Hy het twee horings gehad, net soos ’n lam, maar hy het gepraat soos ’n draak.