PSALMS 49:8-10

PSALMS 49:8-10 NLV

Geen mens kan enigsins ’n ander loskoop deur ’n losprys aan God te gee nie. Die redding van ’n mens is te duur. Niemand kan ooit genoeg betaal sodat hy vir altyd sal lewe en die dood nie sal sien nie.