PSALMS 48:9-10

PSALMS 48:9-10 NLV

Ons het dit verneem, dit self so gesien, in die stad van die HERE, die Almagtige, in die stad van ons God. God sal dit vir altyd vas laat staan. Sela O God, ons oordink u troue liefde wanneer ons in die tempel aanbid.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid