PSALMS 42:7-8

PSALMS 42:7-8 NLV

en my God! Tog is ek nou terneergedruk. Ek onthou hoe, vanaf die Jordaangebied, vanaf die berge van Hermon en die hoogte van Miskar, die rumoer van u watervalle druis en dreun. So het al u strome en golwe ook oor my gegaan.