PSALMS 16:7-8
PSALMS 16:7-8 NLV
Ek prys die HERE wat my insig gee; ook in die nag is ek daarvan bewus. Die HERE is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie.