PSALMS 117:1-2

PSALMS 117:1-2 NLV

Loof die HERE, al die nasies. Prys Hom, alle volke. Want sy liefde is groot oor ons; die trou van die HERE bly vir altyd. Prys die HERE!