PSALMS 11:4-5

PSALMS 11:4-5 NLV

Maar die HERE is in sy heilige tempel; die HERE se troon is in die hemel. Noukeurig kyk Hy na elke ding. Hy toets die mensdom. Die HERE toets die regverdiges, maar Hy haat die goddeloses en dié wat geweld liefhet.