SPREUKE 2:21-22

SPREUKE 2:21-22 NLV

Die opregtes sal in die land bly woon. Hulle wat eerbaar is, sal ongesteurd daar kan bly. Goddeloses sal verwyder word uit die land. Bedrieërs sal uitgeroei word.