SPREUKE 11:9-10

SPREUKE 11:9-10 NLV

Goddeloses vernietig mense met hulle woorde. Dié wat reg lewe, word deur hulle kennis gered. ’n Stad juig oor die voorspoed van die regverdiges. Dit jubel as goddelose mense te gronde gaan.