Die HERE het toe giftige slange onder die volk gestuur. Hulle het die volk gepik. Baie uit Israel is daarvan dood. Hulle het na Moses toe gekom en by hom bely: “Ons het ’n fout gemaak met wat ons teen jou en die HERE gesê het. Bid tog vir die HERE dat Hy die giftige slange van ons af sal wegvat.” Moses het toe namens die volk tot God gebid. Die HERE het vir Moses gesê: “Maak vir jou ’n afbeelding van ’n giftige slang en sit dit bo-op ’n paal. Elkeen wat gepik is en daarna kyk, sal bly leef.”
Lees NUMERI 21
Deel
Vergelyk alle weergawes: NUMERI 21:6-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's