NUMERI 16:42

NUMERI 16:42 NLV

Toe die Israeliete om hulle begin saamdrom, het Moses en Aäron omgedraai na die tabernakel toe. Die wolk het oor die tabernakel kom hang. Die magtige teenwoordigheid van die HERE het verskyn.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NUMERI 16:42

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid