MIGA 7:1

MIGA 7:1 NLV

Dit gaan ellendig met my! Ek voel soos iemand in ’n vrugteboord nadat die oes al afgepluk is. Daar het nie ’n trossie druiwe of ’n enkele vy oorgebly wat my honger kan stil nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MIGA 7:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid