MATTEUS 5:25-26

MATTEUS 5:25-26 NLV

“Sorg dat jy baie gou op goeie voet met jou teenstander kom; anders gaan daardie persoon jou aan die regter oorhandig, en die regter oorhandig jou aan die hofbeampte en jy word in die tronk gegooi. “Ek verseker jou, jy gaan beslis nie daar uitkom voordat jy elke sent afbetaal het nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 5:25-26