MATTEUS 26:6-7

MATTEUS 26:6-7 NLV

Jesus was in Betanië in die huis van Simon die melaatse. Terwyl Hy aan tafel was, kom daar ’n vrou na Hom toe met ’n albaste fles vol duur aromatiese olie en gooi dit op sy kop uit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 26:6-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid