MATTEUS 26:6-7
MATTEUS 26:6-7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Jesus in Betánië was in die huis van Simon, die melaatse, kom 'n vrou na Hom met 'n albaste fles met baie kosbare salf, en sy gooi dit op sy hoof uit terwyl Hy aan tafel was.
MATTEUS 26:6-7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Jesus in Betanië in die huis van Simon die melaatse aan tafel was, het 'n vrou by Jesus gekom met 'n albaste fles baie kosbare reukolie en dit op sy kop uitgegiet.
MATTEUS 26:6-7 Bybel vir almal (ABA)
Jesus was in Betanië in die huis van Simon die melaatse man. Daar kom toe 'n vrou na Jesus toe. Sy het 'n mooi klip-kruikie gehad en in die kruikie was daar baie duur lekkerruik-olie. Sy het die olie op Jesus se kop uitgegooi terwyl Hy by die tafel gesit en eet het.
MATTEUS 26:6-7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus in Betanië in die huis van Simon die Melaatse was, het 'n vrou na Hom gekom met 'n albasterfles baie kosbare reukolie, en dit oor sy kop uitgegiet terwyl Hy vir ete aangeleun het.
MATTEUS 26:6-7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe Jesus in Betanië was, in die huis van Simon die melaatse, Daar het 'n vrou na Hom gekom wat 'n albaste boks van baie kosbare salf gehad het en dit op sy hoof gegooi terwyl hy aan tafel was.
MATTEUS 26:6-7 Die Boodskap (DB)
Terwyl die Joodse leiers met hierdie wraakplanne besig was, was Jesus juis in Betanië. Hy het by Simon, wat eers melaats was, gebly. Jesus-hulle was besig om te eet. ’n Vrou kom toe na Hom toe met ’n fles duur olie. Die olie was soos parfuum. Sy skud die hele fles olie oor Hom uit.