MATTEUS 26:28

MATTEUS 26:28 NLV

want dit is my bloed wat die verbond tussen God en sy volk verseël. Dit word vir baie vergiet sodat hulle sondes vergewe kan word.