MATTEUS 26:28
MATTEUS 26:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
want dit is my bloed, die bloed waardeur die verbond beseël word en wat vir baie vergiet word tot vergewing van sondes.
MATTEUS 26:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want dit is my bloed, die bloed van die verbond wat vir baie uitgegiet word tot vergewing van sondes.
MATTEUS 26:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
want dit is my bloed wat die verbond tussen God en sy volk verseël. Dit word vir baie vergiet sodat hulle sondes vergewe kan word.
MATTEUS 26:28 Bybel vir almal (ABA)
Die wyn in hierdie beker is my bloed. My bloed is die bloed van die verbond. My bloed sal vir baie mense vloei sodat God hulle sondes kan vergewe.
MATTEUS 26:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergifnis van sondes.
MATTEUS 26:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
want dit is my bloed, die bloed waardeur die verbond beseël word en wat vir baie vergiet word tot vergewing van sondes.
MATTEUS 26:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want dit is my bloed, die bloed van die verbond wat vir baie uitgegiet word tot vergewing van sondes.
MATTEUS 26:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dit is my bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergewing van sondes.