Omring van Fariseërs het Jesus die volgende vraag aan hulle gestel: “Wat is julle standpunt oor die Messias? Wie se seun is Hy?” Hulle antwoord Hom: “Dawid s’n.” Waarop Jesus vra: “Hoe noem Dawid Hom dan ‘Here’, terwyl hy tog onder die inspirasie van die Gees praat? Hy sê: ‘Die HERE het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek jou vyande heeltemal aan jou onderwerp het.’ “As Dawid Hom ‘Here’ noem, hoe kan Hy terselfdertyd sy seun wees?”
Lees MATTEUS 22
Luister na MATTEUS 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 22:41-45
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's