Iemand het na Jesus toe gekom met die vraag: “Leermeester, watter goeie ding moet ek doen om die ewige lewe te ontvang?” Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy My uit oor wat goed is? Net God is werklik goed. Maar om jou vraag te beantwoord – jy kan die ewige lewe verkry deur die gebooie te onderhou.” Hy vra vir Jesus: “Watter gebooie?” Jesus het geantwoord: “‘Jy mag nie moord pleeg nie. Jy mag nie ontrou wees in jou huwelik nie; jy mag nie steel nie; jy mag nie onwaar getuienis aflê nie; respekteer jou pa en ma; jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’” “Ek het al hierdie gebooie nagekom,” antwoord die jong man, “wat moet ek nóg doen?” Jesus het hom geantwoord: “As jy volmaak wil wees, gaan verkoop alles wat jy het, en gee die geld vir die armes. Dan sal jy ’n skat in die hemel hê. Kom dan en word my dissipel.” Toe die jong man dít hoor, het hy geskok weggegaan, want hy het baie besittings gehad. Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “Ek verseker julle dit is bitter moeilik vir ’n ryke om in God se koninkryk in te gaan. Ek wil dit beklemtoon, dit is makliker vir ’n kameel om deur ’n naald se oog te gaan as wat dit vir ’n ryke is om in God se koninkryk in te gaan.”
Lees MATTEUS 19
Luister na MATTEUS 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 19:16-24
7 Days
Money can be awkward to talk about and difficult to understand. But how we spend our money often determines how we spend our lives. So how can we make sure we’re honoring God and serving others with our finances? In this 7-day Bible Plan, we’ll look at real stories from ordinary people who are learning how to take control of their budgets and live more generous lives.
8 days
What if we’re not measured by our accomplishments, but empowered by our relationships? Through refreshing stories, author Roger Thompson reveals the kind of power relationships wield to shape a man. Start this Life.Church Bible Plan with some friends today.
Are you experiencing the pain and grief of pregnancy loss? Let's walk together through the many emotions, ask the hard questions, and seek Biblical answers. God's inconceivable redemption is not only possible in the darkest moments, but most evident and surprising in them.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's