MALEAGI 3:7
MALEAGI 3:7 NLV
Van die tyd van julle voorouers af het julle afgewyk van my voorskrifte en hulle nie gehoorsaam nie.” Die HERE, die Almagtige, sê: “Keer terug na My toe en Ek sal na julle toe terugkeer. Maar julle vra: ‘Hoe moet ons terugkeer?’





