Jesus het in die omgewing van Jerigo aangekom. ’n Blinde man het langs die pad gesit en bedel. Toe hy die skare hoor wat verbyloop, het hy probeer uitvind wat aan die gang is. Hulle het hom toe vertel dat Jesus van Nasaret besig is om verby te loop. Die blinde het hard uitgeroep: “Jesus, Seun van Dawid, ontferm U asseblief oor my!” Die mense wat vooruit geloop het, het hom bestraf om hom stil te kry, maar hy het eerder nog harder uitgeroep: “Seun van Dawid, ontferm U asseblief oor my!” Jesus het gaan staan en opdrag gegee dat die man na Hom toe gebring moes word. Soos hy naderbeweeg, vra Jesus vir hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Sy antwoord was: “Here, dat ek net weer kan sien!” Jesus het hom geantwoord: “Sien weer! Jou geloof het jou gered.” Eensklaps het die man weer gesien; hy het Jesus gevolg en God geloof. Die hele volk wat dit gesien het, het aan God die eer gegee.
Lees LUKAS 18
Luister na LUKAS 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: LUKAS 18:35-43
5 Days
If we want to share Jesus with others, we’ve got to live like Him, love like Him, and listen like Him. In this 5-day Plan, we’ll take a closer look at the life of Jesus to discover how we should live our lives.
7 Days
A blind beggar crying out desperately by the side of the road, an immoral woman despised as dirty by polite society, a corrupt government employee hated by all – how could any of these people from society’s fringes hope to connect with a holy God? Based on insights from the book of Luke in the Africa Study Bible, follow Jesus as he bridges the gap between God and the marginalized.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's