JEREMIA 31:10

JEREMIA 31:10 NLV

“Nasies, luister na die woord van die HERE, vertel dit in veraf kuslande. Die HERE het Israel uitmekaar laat spat, Hy sal hulle weer byeenbring. Soos ’n herder sy skape oppas, so sal Hy hulle versorg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 31:10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid