RIGTERS 7:5-6

RIGTERS 7:5-6 NLV

Gideon is toe met die manskappe af na die water toe. Daar het die HERE vir hom gesê: “Sit dié wat die water uit hulle hand soos ’n hond met hulle tonge opslurp, eenkant. Skei hulle van dié wat op hulle knieë gaan om die water te drink.” Daar was 300 wat die water met hulle hand geskep het om te drink. Al die ander het afgebuk om te drink.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid