RIGTERS 6:13

RIGTERS 6:13 NLV

“Meneer,” het Gideon vir hom gesê, “as die HERE wel by ons is, waarom gebeur al hierdie dinge met ons? Waar is al die wonderlike dinge wat Hy gedoen het waarvan ons voorouers ons vertel het? Hulle het vertel: ‘Die HERE het ons uit Egipte bevry.’ Maar nou het die HERE sy rug op ons gedraai. Hy het ons uitgelewer aan die mag van die Midianiete.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid