RIGTERS 11:35

RIGTERS 11:35 NLV

Toe hy haar sien, het hy sy klere geskeur. Hy het uitgeroep: “Ag tog, my dogter, my hart is stukkend. Jy het my in die ellende gedompel. Ek het aan die HERE ’n gelofte gemaak en ek kan dit nie terugtrek nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 11:35

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid