Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JESAJA 61:3

JESAJA 61:3 NLV

die dag wanneer Hy vir dié wat in Sion treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer. Die Here het hulle geplant soos sterk en groot eike om sy roem te vermeerder.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 61:3