JESAJA 60:1, 3, 15, 20

JESAJA 60:1 NLV

“Staan op, Jerusalem, laat jou lig skyn sodat alle volke dit kan sien! Want die HERE se heerlikheid skyn op jou.

JESAJA 60:3 NLV

Nasies sal stroom na jou lig, en konings na die glans van die nuwe dag wat vir jou aangebreek het.

JESAJA 60:15 NLV

“Waar jy voorheen verstoot is, gehaat en deur almal vermy, gee Ek jou nou blywende roem, en maak Ek jou ’n vreugde, geslag na geslag.

JESAJA 60:20 NLV

Jou son sal nooit weer ondergaan, of die maan afneem nie. Want die HERE sal jou lig wees vir altyd. Jou dae van hartseer het op ’n einde gekom.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid