JESAJA 26:21

JESAJA 26:21 NLV

Kyk, die HERE kom van die hemel af om die mense van die aarde te straf oor hulle sondes. Die aarde sal nie meer dié wegsteek wat vermoor is nie. Hulle sal uitgebring word sodat almal hulle kan sien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 26:21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid