GENESIS 40:8

GENESIS 40:8 NLV

Hulle antwoord hom: “Albei van ons het laas nag gedroom, maar niemand kan dit vir ons verklaar nie.” “Om drome te verklaar, is die werk van God,” antwoord Josef. “Vertel my wat julle gedroom het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 40:8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid