’n Swaar hongersnood het weer die land getref, soos in die tyd van Abraham. Daarom het Isak verskuif na Gerar waar Abimelek, die koning van die Filistyne, gewoon het. Daar verskyn die HERE aan Isak en sê: “Moenie Egipte toe gaan nie. Bly hier waar Ek vir jou sê. Bly in hierdie land as ’n uitlander. Ek sal met jou wees en jou seën. Ek sal hierdie hele land aan jou en jou nageslag gee, soos Ek aan jou pa, Abraham, beloof het. Ek sal jou nageslag so ontelbaar maak soos die sterre in die lug. Ek sal die hele land aan hulle gee. Jou nageslag sal die draer wees van seën vir al die nasies op die aarde. Ek sal dit doen omdat Abraham na My geluister het en gehoorsaam was aan al my vereistes, bevele, voorskrifte en gebooie.”
Lees GENESIS 26
Deel
Vergelyk alle weergawes: GENESIS 26:1-5
3 Days
The largest of buildings starts with the laying of a single brick. Many of us get discouraged when we can’t seem to find the gift invested in us. Unless we recognize spiritual gifts, we cannot use them effectively for God’s glory. We need to start using our little bricks to build edifices that reflect our relationship to the Lord Jesus.
12 Days
Conversations With God is a joyous immersion into a more intimate prayer life, emphasizing practical ways to hear God's voice. God wants us to enjoy a running conversation with Him all of our lives—a conversation that makes all the difference in direction, relationships, and purpose. This plan is filled with transparent, personal stories about the reaching heart of God. He loves us!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's