GENESIS 15:4-5

GENESIS 15:4-5 NLV

Toe sê die HERE vir hom: “Nee, hy sal nie jou erfgenaam word nie. Jy sal ’n seun van jou eie hê wat al die besittings wat Ek jou gee, sal erf.” Daarop neem die HERE Abram na buite toe en sê: “Kyk op na die naghemel en tel die sterre. Kan jy hulle tel? Net so baie sal jou nageslag wees!”

Video vir GENESIS 15:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 15:4-5