EKSODUS 10:22-23

EKSODUS 10:22-23 NLV

Moses het sy hand in die lug opgesteek. Dit was drie dae lank stikdonker in die hele Egipte. Vir drie dae lank kon die mense mekaar nie sien nie en nie ’n voet versit nie. Waar die Israeliete gebly het, was dit egter helder sonskyn.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid