DEUTERONOMIUM 24:19

DEUTERONOMIUM 24:19 NLV

“Wanneer jy jou oes inbring en jy vergeet ’n gerf op die land, moenie omdraai en dit gaan haal nie. Laat dit daar vir die vreemdelinge, die weeskinders en die weduwees. Dan sal die HERE jou God jou seën in alles wat jy doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 24:19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid