DEUTERONOMIUM 12:21

DEUTERONOMIUM 12:21 NLV

Dit kan wees dat die plek wat die HERE julle God kies om sy Naam te laat eer, ver weg van julle huis is. As dit so is, mag julle enige van die beeste of skape wat die HERE vir julle gegee het, slag. Jy mag die vleis by jou huis eet soos jy beveel is.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid