DANIËL 7:9

DANIËL 7:9 NLV

Terwyl ek staan en kyk, is daar trone neergesit. Hy wat ewig lewe, het daarop gaan sit. Sy klere was wit soos sneeu. Die hare op sy kop was soos suiwer wol. Sy troon het vuurvlamme gehad en wiele van brandende vuur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 7:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid