DANIËL 5:25-28

DANIËL 5:25-28 NLV

“Daar staan geskryf: ‘Mene, mene, tekel, ufarsin.’ Dit beteken: “‘Mene’ – God het die aantal dae van u koninkryk afgetel en bring dit nou tot ’n einde. “‘Tekel’ – u is op die skaal geweeg en te lig gevind. “‘Peres’ – u koninkryk word verdeel en vir die Mede en Perse gegee.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 5:25-28

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid