KOLOSSENSE 1:1-2

KOLOSSENSE 1:1-2 NLV

Hierdie brief kom van Paulus wat deur God gekies is om ’n apostel van Christus Jesus te wees. Ons broer Timoteus skryf hierdie brief saam met my. Ons skryf aan God se mense in Kolosse, gelowige broers en susters wat aan God verbonde is. Mag die genade en vrede van God ons Vader met julle wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 1:1-2