HANDELINGE 8:20-23

HANDELINGE 8:20-23 NLV

Petrus het hom egter geantwoord: “Mag jou geld saam met jou vernietig word omdat jy dink dat dié gawe van God gekóóp kan word! Hier is nie plek vir jou nie, want voor God is jou hart nie reg nie. “Bekeer jou van hierdie boosheid van jou en bid tot die Here. Miskien sal Hy jou bose planne vergewe. Ek kan sien jy is vol bitterheid en deur sonde geboei.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 8:20-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid