Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 16:14

HANDELINGE 16:14 NLV

Een van dié wat geluister het, was ’n vrou met die naam Lidia – iemand wat reeds die ware God vereer het. Sy was ’n handelaar van pers wolmateriaal en was van die stad Tiatira afkomstig. Die Here het haar hart oopgemaak sodat sy ontvanklik was vir Paulus se boodskap.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 16:14